06:00 Mamma voer vir Louell en begin dadelik regmaak vir die groot dag want ons gaan vandag huis toe! Teen 07:00 is Mamma klaar gebad en gepak.
07:00 Vra Pappa hoe dit met Louell gaan, Mamma stuur vir hom foto's en hy huil weer snot en trane. Hy verlang verskriklik baie.
08:00 Stap Mamma na die susters en vra om vir Louell te bad.
Comments