top of page
Search
  • Writer's pictureChantell

#WorkingMom

Updated: Nov 15, 2021

Die lekkerste lekker wat ek al ooit gevoel het is as klein meneertjie op my bors lê en slaap. My hart klop tjoklits en ek voel sommer hoe warm die trane van blydskap agter my ooglede sit.



Dis egter baie uitdagend om `n wakker of selfs slapende klein Louell op my bors te hou wanneer daar dinge is wat gedoen moet word. Lê ek hom neer in sy bedjie, word hy wakker. Dus moes ek maar leer om my twee arms in vier te verander. Die pluspunt is dat ek nou al baie vinnig met 1 hand begin tik.




4 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
Post: Blog2_Post
bottom of page