top of page
Search
  • Writer's pictureChantell

Hangkas

Updated: Nov 12, 2021

Blykbaar het my maag gesak. Ek weet nie regtig wat dit beteken nie, maar dit voel nogal of ek op die grond rond moet kruip...



Met `n bietjie navorsing het ek later gelees dat dit gewoonlik gebeur teen die einde van die derde trimester van swangerskap. Die sak van die maag is `n teken dat 'n baba amper gereed is om gebore te word. Voordat hy sak, kan die baba draai, sodat die agterkant van sy kop na die voorkant van die maag wys, met die kop na onder. Dan kan die baba in die bekken val.


Ons sal maar hoor wat Dr Anneen daaroor te sê het. Gelukkig is die babakamer klaar!

3 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page