top of page
Search
  • Writer's pictureChantell

Kollegas

Vanoggend het Ouma Mabel kom kuier om bietjie vir Louell te versorg terwyl Mamma en Pappa besig is om die huis. Hy geniet dit verskriklik baie by haar en raak sommer vinnig rustig.



Terwyl Mamma vanaand gebad het, het Pappa na Louell gekyk, maar dit beteken nie die werk hou op nie so Pappa moet ook leer om met een hand te tik terwyl hy vir Louell vashou.


Louell is nie altyd baie gelukkig as hy saam moet werk nie, maar hy is so `n goeie seuntjie dat hy nie veel te sê het oor die situasie nie.



2 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments


Post: Blog2_Post
bottom of page