top of page
Search
Writer's pictureChantell

Mini Mama

Mamma, Ouma Mabel en Louell het vanoggend reeds 05:00 terug gery na Pretoria van Oranjeville af sodat Ouma `n funksie met Die Roomyskind kon bywoon.


Om 14:00 het Mamma en Ouma `n afspraak by Lasting Impressions om hul wenkbroue te laat ink, terwyl Louell soet en stil vir hulle wag om klaar te maak.



Terug by die huis speel Mamma en Louell te lekker met sy nuwe speelgoedstaander en hangspeelgoed, maar Louell is `n bietjie oormoeg en Mamma besluit dat `n slapie in orde is.



Pappa is baie bly dat Louell terug is by die huis want hy het baie na hom verlang. Dit lyk of Yvie ook na Louell verlang het!



5 views0 comments

Recent Posts

See All

Lui Dag

Comentários


Post: Blog2_Post
bottom of page