Vandag is Mamma se tweede gunstelling vakansiedag van die jaar naas Kersfees; Halloween!
Ons kon hierdie jaar egter nie veel vier nie, maar die mistige weer het darem gesorg dat ons so `n bietjie die gevoel van Pampoendag kry.
Mamma het reeds volgende jaar se kostuums bestel so dan sal die De Bruins verseker gróót gaan en vet pret hê.
Comments