top of page
Search
  • Writer's pictureChantell

Poke Bowls

Updated: Nov 16, 2021

Mamma, Pappa, Louell en Ouma Mabel het vanaand by Tannie Vivienne se plek, Muckleneuk Manor, in Muckleneuk gaan kuier.


Almal moes hul eie drankies en verskeie bestandele saamneem, en Tannie Vivienne en Oom Basie het gesorg vir heerlike Poke Bowls vir aandete. Poke is blokkies gesnyde rou vis wat óf as 'n voorgereg óf 'n hoofgereg bedien word en is een van die hoofgeregte van inheemse Hawaiiaanse kookkuns. Tradisionele vorms is aku en heʻe. Hoofbestanddele is geelvintuna, seesout, sojasous, inamona, sesamolie, limu seewier en brandrissiepeper.


Dit was die eerste keer wat baie van die vriende vir Louell ontmoet het en almal kon nie uitgepraat raak oor hoe soet en mooi hy is nie.



8 views0 comments

Recent Posts

See All

Comments

Couldn’t Load Comments
It looks like there was a technical problem. Try reconnecting or refreshing the page.
Post: Blog2_Post
bottom of page