top of page
Website Huiswaarts Page Cover

Huiswaarts

"My huis is nie 'n plek nie, dis 'n gevoel."

Ralph Waldo Emerson

Huiswaarts: Image
Image

Een van die lekkerste dinge vir my is om in en om die huis te werk, en mooi te maak. Dis altyd net `n plesier om in `n skoon, netjiese en gemaklike omgewing in te stap.

Daar is oor die afgelope twee jaar verskeie veranderinge aan die huis aangebring en dit sluit onder meer in aanbouiings, verf, motorhuisdeure, plaveisel, geute, tuinuitleg, drie nuwe braaiareas, eksterne beligting en elektrisiteit, teëlwerk, stoffering van banke, ʼn nuwe kombuis, ʼn pragtige buitetoilet-area en Tannie Google wat nou ʼn verskyning in vertrekke maak.

Huiswaarts: About Me
bottom of page