top of page
Website Tydverdryf Page Cover

Tydverdryf

"As ek kan sê ek het pret gehad, was dit 'n goeie dag."

Simone Biles

Tydverdryf: Image

Gewoonlik is ek nogal rustig, maar geniet dit ook om nuwe dinge te probeer en tyd met geliefdes te spandeer.


As ek `n breek het geniet ek dit om rekenaarspeletjies te speel, fliek-naweke te hou of inkopies te doen saam met my ma.

Ek het ook `n groot liefde vir fotografie en is die hooffotograaf by LC Photography.

Tydverdryf: Text
Tydverdryf
Tydverdryf: Image
bottom of page