top of page
Website Reise Page Cover

Reise

"Nie almal wat dwaal is verlore nie."

J.R.R. Tolkien

Reise: Image
Image

Ek geniet dit geweldig baie om weg te breek en te reis. Ek's meer tuis in stede, restaurante en gallerye, maar see en bosveld is ook lekker so nou en dan.

Op my plaaslike kortlys is Cullinan, Parys, Sabi en Oos-London. Internasionaal is dit Argentinië, Indonisië, Japan, Fillipyne, Skandinawië en die VK.

Reise: About Me
bottom of page